1887

n The Dairy Mail - Fleckvieh help Buffeltjies - : handel

Volume 16, Issue 10
  • ISSN : 1561-4301

Abstract

Laerskool Buffeljagsrivier naby Swellendam, is een van die land se oudste plaasskooltjies en is reeds in 1896 gestig. Die skool het onlangs groot baat gevind by die betrokkenheid van dr Thomas Grupp, algemene bestuurder van Bavarian Fleckvieh Genetics in München, Duitsland, toe hy 'n skenking van R100 000 aan die skool gemaak het. Die geld is by 'n spesiale geleentheid op 27 Julie vanjaar aan skoolhoof, Edward Fritz, oorhandig.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ac_dm/16/10/EJC11702
2009-10-01
2019-11-21

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error