1887

n The Dairy Mail - Hou die blink kant bo ... en binne! : fokus op melktenkbestuur

Volume 16, Issue 10
  • ISSN : 1561-4301

Abstract

Jou koeie is gesond en alles loop seepglad in die melkstal. Melk van die hoogste gehalte word gelewer, maar tog druip jou melkkoper jou op 'n hoë bakterietelling of pootjie die alisaroltoets jou telkemale. Waar jy 'n premie vir jou mooi melk verwag het, is dit nou 'n gesukkel om die melkkoper te oortuig van jou produk se gehalte. Wat nou?

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ac_dm/16/10/EJC11727
2009-10-01
2019-11-12

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error