
Full text loading...
Nuutverkose voorsitter van die MPO Noord, Joubert Fourie, sê dat sy eerste uitdaging in dié streek is om 'n positiewe houding onder alle produsente hier te vestig. Die MPO Noord is een van die MPO se grootste streke wat oppervlakte betref en uiteenlopende, areagebonde uitdagings bestaan vir sy produsente.
Article metrics loading...