- Home
- A-Z Publications
- The Dairy Mail
- Previous Issues
- Volume 16, Issue 10, 2009
The Dairy Mail - Volume 16, Issue 10, October 2009
Volume 16, Issue 10, October 2009
-
Drie-dae stywesiekte - wat elkeen moet weet! : die koeidokter se dagboek
Author Barry CoatesSource: The Dairy Mail 16 (2009)More LessTydens die somer van 2005/2006 het drie-dae stywesiekte (DDS) miljoene rand se verliese weens swakker melkproduksie en 'n hoë getal sterftes onder koeie in die suidoostelike Hoëveld en suidelike Mpumalanga meegebring. Benewens sekere dele van die Karoo, kan hierdie siekte op enige plek in Suid-Afrika voorkom. Weet u waarna om op te let? Is u voorbereid daarop?
-
Animal welfare in the spotlight : technology
Source: The Dairy Mail 16 (2009)More LessIDF national committees have been requested to nominate exper ts on animal feeding (cattle as well as small ruminants) to a new IDF working body. The group will consider changing animal diets with the aim to reduce the carbon footprint on animal health and animal welfare of milking animals and milk composition / availability of certain nutrients in milk through animal feed, according to human nutrition. They will also be addressing the upcoming work of Codex on animal feeding (food safety aspects of feed management).
-
A test is worth a thousand words (part 2)
Author Jompie BurgerSource: The Dairy Mail 16, pp 93 –97 (2009)More LessTesting as a measure to know the status of raw milk for final consumption or further processing, becomes a key element in the process of ensuring a quality product. If a milk producer does not verify the quality of his milk, he cannot implement corrective actions to identify and rectify problem areas.
-
Compare your dairy options
Authors: Beulah Pretorius, Louwrens Smit and Hettie SchonfeldtSource: The Dairy Mail 16, pp 99 –103 (2009)More LessThe quality of nutrition depends on the distribution of nutrients and their availability in the food and water consumed.
-
Top brands revealed
Source: The Dairy Mail 16 (2009)More LessClover is also very proud to have been recognised for its achievements in uplifting South African communities. It was ranked in the top ten for the company doing the most to uplift the community.
-
25 Years of Montic magic : Montic special report
Source: The Dairy Mail 16, pp 105 –108 (2009)More LessThis year marks the 25th year of independent milk processor and distributor, Montic Dairy. With its head office and processing plant situated next to the Suikerbosrand Nature Reserve near Heidelberg in Gauteng, Montic is ideally situated to serve the dairy hungry masses of Gauteng.
-
The Dairy School Campaign
Source: The Dairy Mail 16 (2009)More LessThe Consumer Education Project of Milk SA recently launched its Dairy School Campaign. The Dairy School Campaign aims to educate children from all LSM groups on the health and nutritional benefits of dairy. This is done within the current national school curriculum aimed at grades 4-6.
-
Belê in beter prosedures
Author Liza BurgerSource: The Dairy Mail 16, pp 114 –117 (2009)More LessDie melkaantekeningeskema het die afgelope nege jaar onder die bestuur van Mbisi gegroei tot 'n volledige melk- en produksieontledingsdiens aan melkprodusente. Deelname aan die skema is egter traag en 'n skeptisisme bestaan by vele melkboere oor die waarde van melkaantekeninge.
-
'n Boer maak 'n bobaas plan
Source: The Dairy Mail 16 (2009)More Less'n Boer maak 'n plan en net so laat Martiens Prinsloo hom nie vertel dat hy sy misstrooier in die winkel moet gaan koop nie. Nee, hy ontwerp hom sommer self en bou dan een wat by sy behoeftes pas. Hierdie flinke ontwerper het vroeër vanjaar by die Nampo Oesdag in die masjinerie- en implemente-afdeling van die gewilde boerepatente-kompetisie gewen.
-
Benut jou plaastuin ten volle, Reg Botha : boekresensie
Source: The Dairy Mail 16 (2009)More LessDaar is gewoonlik 'n stukkie grond rondom of in die onmiddellike omgewing van die opstal, wat afgekamp en deur die innoverende boervrou benut kan word. Behalwe dat die stukkie grond omskep kan word in 'n mooi tuin, kan dit ook benut word om selfvoorsienend te wees en selfs 'n ekstra inkomste te genereer.
-
Clivia - Nature and nurture, Dirk Swanevelder & Roger Fisher : book review
Source: The Dairy Mail 16 (2009)More LessClivia is a truly cosmopolitan genus that is cultivated on almost all continents of the world.
-
Beesboerdery en veekunde - holisties benader, André Mentz : boekresensie
Source: The Dairy Mail 16 (2009)More LessBeesboerdery en die onderrig van veekundiges in Suid-Afrika, bestaan al vir ongeveer 'n eeu. Baie dinge in beesboerdery, die bedryf en die veekundige dekking daarvan het in hierdie tydperk verander en die rooivleisbedryf het vandag tot die belangrikste sektor in landbou ontwikkel. Maar vir die afgelope ses dekades het die funksionering van die bedryf en die akademiese dekking daarvan, tot 'n groot mate gestagneer.
-
Entstowwe en Immunisering van Plaasdiere, Jan du Preez en Faffa Malan : boekresensie
Source: The Dairy Mail 16 (2009)More LessHierdie volledige gids bevat 'n duidelike beskrywing van al die siektes wat onder lewendehawe in Suid-Afrika voorkom. Elke beskrywing word gepaard gegaan met 'n onskatbare advies omtrent die herkenning, behandeling en immunisering van plaasdiere.
-
Die Agterhuis, Anne Frank : boekresensie
Source: The Dairy Mail 16 (2009)More LessDie Agterhuis is die Afrikaanse weergawe van die bekende, Het Achterhuis, die dagboekbriewe van Anne Frank.
-
As 'n kind se lag verdwyn, Henk en Ansie Gous : boekresensie
Source: The Dairy Mail 16 (2009)More LessVir baie mense is dit ondenkbaar dat ook kinders aan depressie kan ly. In hierdie boek bespreek Henk en Ansie Gous die werklikheid van depressie by kinders.
-
Welcome to the age of genomics : taurus on the move
Source: The Dairy Mail 16 (2009)More LessTaurus recently received their first tests back from the same genomics company that other leading AI companies are using, and would like to share the best results of these with South African breeders.
-
Pampered cows perform better
Source: The Dairy Mail 16 (2009)More LessA new study by Cornell University, shows that dairy cows using the DeLaval Swinging Cow Brush (SCB), register higher milk production and lower clinical mastitis cases.
-
Fleckvieh help Buffeltjies
Source: The Dairy Mail 16 (2009)More LessLaerskool Buffeljagsrivier naby Swellendam, is een van die land se oudste plaasskooltjies en is reeds in 1896 gestig. Die skool het onlangs groot baat gevind by die betrokkenheid van dr Thomas Grupp, algemene bestuurder van Bavarian Fleckvieh Genetics in München, Duitsland, toe hy 'n skenking van R100 000 aan die skool gemaak het. Die geld is by 'n spesiale geleentheid op 27 Julie vanjaar aan skoolhoof, Edward Fritz, oorhandig.
-
Jerseys Pretoria Skou
Source: The Dairy Mail 16 (2009)More LessUitstekende voorbeelde van die Jersey-ras is by die afgelope Pretoria Skou vertoon, maar eindelik is Jonssons Fabulous Phyllis van Mark Jonsson en Lericia Jace's Erika 2 van Lennert van Rooyen, as onderskeidelik grootkampioen koei en reserwe kampioen aangewys.
-
Nuut by Afgri Veevoere Wes-Kaap
Source: The Dairy Mail 16 (2009)More LessPieter Steenkamp is onlangs aangestel as tegniese adviseur vir Afgri Veevoere in die Overberg en Suid- Kaap gebiede.