1887

n The Dairy Mail - MPO opleiding - : MPO aktueel

Volume 16, Issue 11
  • ISSN : 1561-4301

Abstract

Die Melkprodusente-organisasie se Instituut vir Suiweltegnologie (IST) tesame met sy vennote, voorsien landwyd die nuutste inligting en tegnologie aangaande melkbeesboerdery aan kommersiële melkprodusente. By die suiwelinligtingsdae word relevante en nuwe inligting aangaande melkgehalte, dieregesondheid, melkaantekening, voeding, weiding en melkwinning voorsien. Werkers van kommersiële melkprodusente word opgelei in melkhigiëne, melkwinning, hittewaarneming en dieregesondheid. Kontak Jas Wasserman vir werkeropleiding by 082 490 2465 of jas@mpo.co.za.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ac_dm/16/11/EJC11776
2009-11-01
2019-10-17

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error