
Full text loading...
Kanolakuilvoer, indien voldoende bemes en korrek ingekuil, gee meer melk en beter vaste stowwe as hawer en ander kleingrane, aangesien meer van die vesel verteerbaar is. Die wisselbouvoordele is ook algemeen bekend, en is volledig beskryf in die November 2009-uitgawe van The Dairy Mail. Die beter droogtebestandheid van kanola maak dit ook 'n uitstekende opsie.
Article metrics loading...