1887

n The Dairy Mail - MPO Opleiding - : MPO aktueel

Volume 16, Issue 12
  • ISSN : 1561-4301

Abstract

Die Melkprodusente-organisasie (MPO) se Instituut vir Suiweltegnologie (IST), het in Oktober vanjaar suksesvolle suiwelinligtingsdae in Malmesbury, Riviersonderend, Riversdal en George gehou. Die inligtingsdae is bygewoon deur meer as 60 kommersiële melkprodusente. Lesings is aangebied oor voeding, spoorminerale, melkgehalte, uiergesondheid, genetika, teling, entstowwe, immuniteit en stres. Meer as 300 werkers is opgelei in melkwinning, melkhigiëne en diereversorging.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ac_dm/16/12/EJC11814
2009-12-01
2019-10-21

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error