
Full text loading...
Dis nogal oorweldigend om die aankondigingsgeleentheid van die Nasionale Meestersuiwelboerkompetisie by tewoon. Jy sit immers in die geselskap van die heel beste melkboere in die land. As jy dan verder in ag neem dat hierdie vyf manne in totaal verskillende omstandighede hulle bestuursprosesse moes aanpas om die beste uit hulle kuddes te haal, dan kom die vlak van vernuf waarmee die Suid-Afrikaanse suiwelsektor geseën is, sterk in fokus.
Article metrics loading...