
Full text loading...
Die MPO Instituut vir Suiweltegnologie (IST) tesame met sy vennote, voorsien landwyd die nuutste inligting en tegnologie aangaande melkbeesboerdery aan kommersiële asook opkomende melkprodusente. By die suiwelinligtingsdae word relevante en nuwe inligting aangaande melkkwaliteit, dieregesondheid, melkaantekening, voeding, weiding en melkwinning voorsien. Werkers van kommersiële melkprodusente word opgelei in melkhigiëne, melkwinning, hittewaarneming en dieregesondheid.
Article metrics loading...