1887

n The Dairy Mail - Icar meet melkras-gewildheid - : handel

Volume 16, Issue 5
  • ISSN : 1561-4301

Abstract

Volgens die jongste verslag van die Internasionale Komitee vir Diereproduksie, oftewel Icar, staan die Holstein- en Fleckvieh -rasse bo-aan die lys van voorkeur melkrasse. Die verslag konsentreer op sewe rasse wat wêreldwyd vir melkproduksie gebruik word. Die kruisteling van sommige populasies beteken dat die verslag die oorgang tussen rasse in ag moes neem.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ac_dm/16/5/EJC11953
2009-05-01
2019-10-17

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error