1887

n The Dairy Mail - Suiwelsomme Mei 2009

Volume 16, Issue 5
  • ISSN : 1561-4301

Abstract

Melkproduksie gedurende 2008 was 5% hoër as gedurende 2007. Melkproduksie in Februarie 2009, word op 185 miljoen liter beraam. Dit is 4,4% minder as gedurende Februarie 2008. Op 'n daaglikse basis is produksie in Februarie 2009 bykans identies aan produksie in Februarie 2008 aangesien Februarie 2008 oor 29 dae beskik het. Suiwelinvoere daal vanaf 2007 tot 2008 met 17,7% en uitvoere verdubbel na 43 000 ton. Melkpoeieruitvoere gedurende Desember 2008 veroorsaak dat daar 'n netto uitvoer van suiwel op 'n melkekwivalentbasis in 2008 is. (Saamgestel met finansiële ondersteuning deur Melk SA. Bladsye verskaf deur .)

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ac_dm/16/5/EJC11989
2009-05-01
2019-11-15

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error