1887

n The Dairy Mail - Die MPO-kompas wys vorentoe - : MPO aktueel

Volume 16, Issue 6
  • ISSN : 1561-4301

Abstract

Te midde van die ekonomiese storm wat steeds wêreldwyd woed, glo die Melkprodusenteorganisasie (MPO) dat hy steeds die beste moontlike besigheidsplatform vir melkprodusente kan skep. Hierdie nuus, tesame met inligting oor die herstrukturering en verskerpte fokus van die MPO, is in April tydens 'n reeks roetevergaderings in die Wes-Kaap aan lede in George, Oudtshoorn, Riversdal, Heidelberg, Swellendam, Malmesbury, Caledon en Bredasdorp oorgedra.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ac_dm/16/6/EJC12025
2009-06-01
2019-11-18

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error