1887

n The Dairy Mail - Redakteursbrief

Volume 16, Issue 6
  • ISSN : 1561-4301

Abstract

Wat 'n ongelooflike voorreg is dit nie om die redakteursbrief te skryf vir 'n tydskrif wat nie net 15 jaar se storms en drange oorleef het nie, maar boonop floreer het. Ek glo dat hierdie tydskrif 'n versinnebeelding is van die deursettingsvermoë en strewe om altyd te verbeter, van die melkprodusente vir wie hy skryf. Mag die tydskrif en sy lesers saam die uitdagings en geleenthede van die volgende 15 jaar met net soveel entoesiasme aanpak.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ac_dm/16/6/EJC12030
2009-06-01
2019-10-15

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error