Sakke vol planne Burger, Liza,The Dairy Mail, 16, 121 (2009), publicationName = "Agri Connect (Pty) Ltd", issn = "1561-4301", abstract= "Boere met planne is oudergewoonte die kans gegun om hul slag te wys in die Omnia Boerepatente-kompetisie by die jaarlikse Nampo Oesdag op Bothaville. Vanjaar se kompetisie het 'n rekord-aantal inskrywings gelok en drie ekstra afdelings is bygevoeg vir landboukolleges, jong boere en vroue." language="Afrikaans", type="Journal Article"