1887

n The Dairy Mail - Suiwelsomme Julie 2009

Volume 16, Issue 7
  • ISSN : 1561-4301

Abstract

Melkproduksie gedurende die eerste vier maande van 2009 was 3,2% laer as gedurende die eerste vier maande van 2008. Suiwelinvoere gedurende die eerste kwartaal van 2009 het 62% minder beloop as gedurende die eerste kwartaal van 2008. Suiweluitvoere gedurende Januarie tot Februarie 2009, was 31% meer as gedurende die ooreenstemmende tydperk in 2008. Teen die einde van Februarie was daar reeds meer uit- as ingevoer op 'n melkekwivalentbasis. Produsentepryse in Maart 2009 was steeds 7,8% laer as gedurende Maart 2008. Verdere prysaanpassings het egter gedurende April en Mei voorgekom. Internasionale produkpryse, met die uitsondering van kaas- en botterpryse, het sedert Januarie 2009 sywaarts beweeg. (Saamgestel met finansiële ondersteuning van Melk SA. )

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ac_dm/16/7/EJC12072
2009-07-01
2019-11-19

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error