1887

n The Dairy Mail - Soos ons dit sien : subsidie-monster steek weer kop uit

Volume 16, Issue 7
  • ISSN : 1561-4301

Abstract

Die onlangse aankondiging deur die Amerikaanse regering dat hulle uitvoersubsidies van Amerikaanse suiwelprodukte gaan voortsit, is slegte nuus vir die Suid-Afrikaanse produsent. Dié afkondiging is voorafgegaan deur die afkondiging van die Europese Unie, etlike maande gelede, dat hulle ook uitvoersubsidies van Europese boere se produkte gaan voortsit.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ac_dm/16/7/EJC12076
2009-07-01
2019-11-13

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error