Onder die hamer Burger, Liza,The Dairy Mail, 16, 106-109 (2009), publicationName = "Agri Connect (Pty) Ltd", issn = "1561-4301", abstract= "Veilings kan opwindend wees en daar is altyd die belofte van winskopies op goeie diere. Maar terselfdertyd kan jy jou vasloop en veel meer betaal as waarvoor jy begroot het. The Dairy Mail het met 'n paar ervare hande gesels om hulle siening oor die slaggate en voordele van veilings te kry." language="Afrikaans", type="Journal Article"