
Full text loading...
Dit is altyd 'n voorreg om die SA Suiwel Switser en sy telersgenootskap bekend te stel. Alhoewel die SA Suiwel Switser getalgewys die kleinste van die vier groot melkrasse in die land is, is dit glad nie 'n minder geskikte melkdier nie. Die ras se prestasies is genoeg bewys hiervan.
Article metrics loading...