1887

n The Dairy Mail - Redakteursbrief

Volume 16, Issue 8
  • ISSN : 1561-4301

Abstract

Om te boer sonder om die omgewing skade te doen, raak al hoe belangriker. Verbruikers soek die versekering dat die produkte wat hulle koop, nie die omgewing of diere benadeel nie. Om die waarheid te sê, hulle begin daarop aandring. Op 'n melkplaas is die een aspek hiervan wat met groot sukses bestuur kan word, die benutting van mis en afvalwater. Lees hoe plaaslike produsente groot geld bespaar deur mis vir bemesting aan te wend.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ac_dm/16/8/EJC12120
2009-08-01
2019-09-21

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error