
Full text loading...
Die formulering van langtermyn doelwitte word aan die hand van die boerderybesigheid se missie en strategiese visie geformuleer. Die hele punt is dat die visie en missie ondersteunend sal wees tot die bereiking van die langtermyn doelwitte. Dit is ook die langtermyn doelwitte wat bereiking van die strategiese visie tot gevolg het.
Article metrics loading...