1887

n The Dairy Mail - Suiwelsomme September 2009

Volume 16, Issue 9
  • ISSN : 1561-4301

Abstract

Melkproduksie gedurende die eerste vyf maande van 2009 is 4,2% minder as gedurende die eerste vyf maande van 2008. In Junie 2009 is 176 miljoen liter melk geproduseer, 4,2% minder as in Junie 2008. Suiwelinvoere gedurende die eerste helfte van 2009 beloop 8 000 ton, 56% minder as gedurende die eerste helfte van 2008. Suiweluitvoere gedurende Januarie tot April 2009 was 27% meer as gedurende die ooreenstemmende tydperk in 2008. Produsentepryse in Junie 2009 is steeds 6% laer as gedurende Junie 2008. Internasionale produkpryse, met die uitsondering van kaas- en botterpryse, het sedert Januarie 2009 sywaarts beweeg.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ac_dm/16/9/EJC12169
2009-09-01
2019-09-16

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error