1887

n The Dairy Mail - Metaboliese siektes (deel 4) : pasop vir ketose : die koeidokter se dagboek - : tegnologie

Volume 17, Issue 10
  • ISSN : 1561-4301

Abstract

Ketose is per definisie die teenwoordigheid en opbou van ketoonliggaampies in die bloed. Ketoonliggaampies is chemiese produkte wat deur die liggaam as newe-produkte geproduseer word wanneer vet en vetsure, in plaas van glukose, afgebreek word vir energie. In die rumen is die afbreek van vetsure (naamlik asyn-, propion- en bottersuur) en die gevolglike ketoonliggaampievorming 'n baie belangrike bron van energie (ongeveer 55%). Maar die koei kan nie al haar energie uit hierdie bron verkry nie. Die res van haar energiebehoeftes moet van koolhidrate (glukose) en aminosure (proteïen) kom.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ac_dm/17/10/EJC12230
2010-10-01
2019-10-22

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error