1887

n The Dairy Mail - Gehaltekolostrum beveg infeksies - : tegnologie

Volume 17, Issue 10
  • ISSN : 1561-4301

Abstract

"Fokus op die korrekte afdroogprosedure, droë koeie en oorgangskoeie omdat dit die belangrikste fases in die produksie- en reproduksiesiklus van koeie is en ook 'n groot invloed op kolostrumgehalte het," sê dr Heinri Spangenberg, direkteur : Tegniese Verkope by AFGRI Veevoere.


Volgens dr Spangenberg hou die afdroging van koeie teen te hoë melkproduksies 'n hoër risiko vir infeksies in en veroorsaak swak uiergesondheid. "Die doel moet wees om teen minder as 12 tot 15 kg melk af te droog. Slegs 5 kg meer melk met afdroging, sal die risiko vir infeksies met 75% verhoog, wat natuurlik kolostrumgehalte met kalwing negatief beïnvloed."

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ac_dm/17/10/EJC12234
2010-10-01
2019-09-22

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error