1887

n The Dairy Mail - MPO opleiding

Volume 17, Issue 10
  • ISSN : 1561-4301

Abstract

Die Melkprodusente-organisasie (MPO) se Instituut vir Suiweltegnologie (IST) tesame met sy vennote, voorsien landwyd die jongste inligting en tegnologie aangaande melkbeesboerdery aan kommersiële melkprodusente. By die suiwelinligtingsdae word tersaaklike en nuwe inligting aangaande melkgehalte, dieregesondheid, reproduksie, voeding, weiding en melkwinning voorsien. Werkers van kommersiële melkprodusente word opgelei in melkhigiëne, melkwinning, hittewaarneming en dieregesondheid.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ac_dm/17/10/EJC12241
2010-10-01
2019-11-21

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error