1887

n The Dairy Mail - Klop kliniese mastitis so : langs die drukgang - : tegnologie

Volume 17, Issue 11
  • ISSN : 1561-4301

Abstract

Die onmiddellike doelwit van die produsent moet wees om die aangetaste kwarte en die melk weer klinies normaal te kry. Sekondêre doelwitte behoort die uitskakeling van organismes te wees wat mastitis veroorsaak, om verdere skade aan die melkvormende weefsel te voorkom, melkproduksie in stand te hou en die somatieseseltelling te verlaag. Dit moet op 'n kostedoeltreffende manier gedoen word sonder om neerslae in die melk of vleis agter te laat. Raadpleeg die plaaslike veearts om 'n rasionele behandelingsprotokol op te stel, netto wins te verbeter en te verseker dat geen antibiotika in die vleis of melk voorkom nie.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ac_dm/17/11/EJC12266
2010-11-01
2020-03-29

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error