1887

n The Dairy Mail - Laat jou lammers bokspring - : tegnologie

Volume 17, Issue 11
  • ISSN : 1561-4301

Abstract

Limpopo Melkery naby Louis Trichardt is een van die voorste bokmelkprodusente in die land en sal na afloop van hierdie lamseisoen sowat 500 ooie in melk hê. Die Saanen-kudde het in 2009 'n stalgemiddeld van 3,2 ℓ gehandhaaf oor 'n 305 dae laktasietydperk. Die kudde word in die melkmaande (sowat 10 maande) twee keer per dag gemelk en kry 'n volledig gemengde rantsoen.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ac_dm/17/11/EJC12269
2010-11-01
2020-03-29

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error