1887

n The Dairy Mail - Hoe om antibiotikumreste te beperk - : tegnologie

Volume 17, Issue 12
  • ISSN : 1561-4301

Abstract

Die voorkoming van antibiotikumreste in vleis en melk is primêr die verantwoordelikheid van die produsent. Hoewel daar wetgewing bestaan wat antibiotikumreste in melk en vleis verbied, word die wet nie so streng soos byvoorbeeld in die VSA toegepas nie. Die gevolge is egter dieselfde, naamlik dat die gesondheid van die mens benadeel kan word deur die inname van klein hoeveelhede antibiotika oor 'n lang tydperk. Sommige mense mag selfs sterf as gevolg van allergiese reaksies van sekere antibiotika in melk. Melk met antibiotika kan ook 'n hele vrag melk nutteloos maak. Antibiotika in melk meng in met die organismes wat gebruik word in die produksie van jogurt en sekere kaassoorte.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ac_dm/17/12/EJC12306
2010-12-01
2020-09-22

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error