1887

n The Dairy Mail - Melk vloei by skole : OVS en Noord-Kaap skolemelkdag

Volume 17, Issue 12
  • ISSN : 1561-4301

Abstract

Kammaland Voorbereidingskool, asook Laerskool Jacobsdal en Holpan is tydens skolemelkdag in die Noord-Kaap besoek. Riaan Jacobs, melkprodusent en Jerseyboer, het koeie na die deelnemende skole geneem en aan leerlinge verduidelik hoe koeie funksioneer en wat hulle vir die mens beteken. Elke kind het ook kans gekry om 'n koei te melk. Die sowat 400 kinders het melk van DairyBelle ontvang. In die Vrystaat is twee Bloemfonteinse skole, wat deel is van die regering se nasionale skolevoedingskema, ook besoek. Nellis Pretorius, melkprodusent in die gebied, het melk wat deur sy koper, Dairy Corporation geborg is, aan die sowat 400 kinders uitgedeel. Koos Pienaar, MPO Vrystaat se voorsitter, het die kinders toegespreek.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ac_dm/17/12/EJC12322
2010-12-01
2020-10-01

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error