1887

n The Dairy Mail - Rou melk uit die boonste (veilige) rakke : verwerking

Volume 17, Issue 2
  • ISSN : 1561-4301

Abstract

Die verbruik van rou of ongepasteuriseerde melk, is 'n saak wat in verskillende verbruikersgroepe aanhang geniet. Alhoewel dit 'n bekende feit is dat die pasteurisasieproses van melk die aanvaarbaarheid van gefermenteerde produkte soos amasi, wat op'n tradisionele wyse verwerk word, sensories (smaak en tekstuur) kan beïnvloed, glo sommige verbruikers dat pasteurisasie die voedingswaarde van die melk verlaag.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ac_dm/17/2/EJC12350
2010-02-01
2019-10-13

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error