1887

n The Dairy Mail - In kontak met jou kalwers - : hoofartikel

Volume 17, Issue 2
  • ISSN : 1561-4301

Abstract

Vanaf 'n kalf se geboorte totdat die nuweling gespeen word, speel higiëne 'n belangrike rol om die voorkoms van kalfvrektes, infeksies en siektes uit te skakel. Die basiese beginsels van 'n skoon "kraamsaal", higiëne tydens voeding en skoon kalfbehuising behoort, nes goeie ventilasie en beskutting teen die elemente, 'n gegewe vir elke melkplaas te wees.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ac_dm/17/2/EJC12369
2010-02-01
2019-09-20

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error