1887

n The Dairy Mail - 'n Passie vir gehalte - : handel

Volume 17, Issue 3
  • ISSN : 1561-4301

Abstract

Die Suiwel Standaard-agentskap (SSA) is 'n agter-die-skerms bedryfsliggaam wat stilweg sy werk doen met 'n enorme verantwoordelikheid rakende voedselveiligheid en gehaltebeheer in die suiwelbedryf. SSA algemene bestuurder, Jompie Burger en sy span, se taak is van besondere belang in die suiwelwaardeketting. Maar wat presies doen die organisasie?

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ac_dm/17/3/EJC12383
2010-03-01
2019-09-18

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error