1887

n The Dairy Mail - Fokus op die positiewe : fokus op MPO Oos-Kaap

Volume 17, Issue 3
  • ISSN : 1561-4301

Abstract

Die waarde van positiewe denke en 'n vasbyt-houding wat in geloof, kennis, ervaring en vertroue in jou eie vermoëns, personeel en diere gevestig is, is van onskatbare waarde. Freddie van Zyl, voorsitter van die Melkprodusente-organisasie (MPO) Oos-Kaap, sê in sy voorsittersboodskap dat die streek se suiwelbedryf steeds besig is om te groei, ten spyte van negatiewe publisiteit en negatiewe persepsies oor die bedryf.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ac_dm/17/3/EJC12400
2010-03-01
2019-10-17

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error