1887

n The Dairy Mail - Leer meer by die AADS&E - : MPO aktueel

Volume 17, Issue 3
  • ISSN : 1561-4301

Abstract

Die sewende All Africa Dairy School & Expo (AADS&E) vind vanjaar by Mentorskraal net buite Jeffreysbaai in die Oos-Kaap plaas. Die ekspo, wat beloof om die suiwelgeleentheid van die jaar te wees, is gerig op ontwikkelende boere, kommersiële melkprodusente, suiwelverwerkers en -verspreiders, provinsiale landbou-raadgewers, en die res van Afrika se suiwelbedryf - veral afgevaardigdes wat die vyfde Africa Dairy Conference & Exhibition in Augustus verlede jaar bygewoon het.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ac_dm/17/3/EJC12403
2010-03-01
2020-12-04

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error