1887

n The Dairy Mail - Suiwelsomme Maart 2010

Volume 17, Issue 3
  • ISSN : 1561-4301

Abstract

Melkproduksie gedurende 2009 was 3,3% minder as gedurende 2008. Gedurende Desember 2009 is 243 miljoen liter melk geproduseer - dit is 0,5% meer as in Desember 2008. Suiwelinvoere gedurende die eerste 11 maande van 2009, het 29 600 ton beloop - 15% minder as gedurende die ooreenstemmende tydperk in 2008. Suiweluitvoere gedurende die eerste 11 maande van 2009 was 1,8% meer as gedurende die ooreenstemmende tydperk in 2008. Produsentepryse in November 2009 was 8,4% hoër as gedurende November 2008. Internasionale produkpryse het vanaf November 2009 tot Februarie 2010 gedaal. Huidige prysvlakke is steeds aanmerklik hoër as die laagste vlak in 2009. ('n Melk SA-publikasie.)

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ac_dm/17/3/EJC12409
2010-03-01
2020-10-28

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error