1887

n The Dairy Mail - Markbeskerming sonder grense - : MPO aktueel

Volume 17, Issue 5
  • ISSN : 1561-4301

Abstract

Die Suid-Afrikaanse mark is 'n gewilde afspringplek vir onwettige invoere van verskillende produkte. Agri Inspec, 'n maatskappy wat bemoeienis maak met ongerymdhede in landbou-invoere, is vyftien jaar gelede gestig om hierdie ongerymdhede te identifiseer en die skuldiges aan die pen te laat ry.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ac_dm/17/5/EJC12483
2010-05-01
2019-11-12

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error