Markbeskerming sonder grense Bezuidenhout, Gerrit,The Dairy Mail, 17, 24-27 (2010), publicationName = "Agri Connect (Pty) Ltd", issn = "1561-4301", abstract= "Die Suid-Afrikaanse mark is 'n gewilde afspringplek vir onwettige invoere van verskillende produkte. Agri Inspec, 'n maatskappy wat bemoeienis maak met ongerymdhede in landbou-invoere, is vyftien jaar gelede gestig om hierdie ongerymdhede te identifiseer en die skuldiges aan die pen te laat ry." language="Afrikaans", type="Journal Article"