
Full text loading...
Veehantering is een aspek wat 'n melkboerdery kan maak of breek. En om vee reg te hanteer, sit nie in elke ou se broek nie. Dit word - met reg - deur talle as 'n kuns beskou. Maar anders as baie ingebore talente, kan korrekte veehantering aangeleer word. Lees in hierdie uitgawe hoe om behoorlike veehantering in jou besigheid en onder jou personeel te vestig en kry 'n paar lekker wenke wat jou en jou kudde se lewe sommer baie makliker gaan maak!
Article metrics loading...