1887

n The Dairy Mail - Soos ons dit sien - gee duidelike padaanwysings
As we see it - keep the road signs clear

Volume 17, Issue 7
  • ISSN : 1561-4301

Abstract

The difference between an agricultural processing organisation and normal industrial companies, is that the management of the supply source forms an integral part of your business management strategy.

Die verskil tussen 'n landbouverwerkingsorganisasie en gewone industriële maatskappye, is dat die bestuur van die voorsieningsbron 'n integrale deel van besigheidsbestuur uitmaak. Omdat landbou blootgestel is aan soveel veranderlikes (klimaat, politiek, ens), is die bestuur daarvan dikwels moeiliker as in ander besighede. Jy kan nie 'n bestelling vir roumateriaal plaas op 'n "netbetyds"-basis nie en voorsiening kan nie op kort kennisgewing aan- of afgeskakel word nie.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ac_dm/17/7/EJC12559
2010-07-01
2020-12-04

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error