1887

n The Dairy Mail - Die regte toerusting vir die werk

Volume 17, Issue 8
  • ISSN : 1561-4301

Abstract

Die dae wat biosekuriteit op 'n plaas gesien word as iets wat uit 'n wetenskapfiksieboek kom, is lankal verby. Indien die melkprodusent die gehalte en hoeveelheid melk wil produseer wat kompeterend en winsgewend is, sal biosekuriteit nie net sy persoonlike wagwoord moet word nie, maar ook dié van sy werknemers, bestuurders en diegene wat die plaas wil besoek, soos voerkonsultante en veeartse.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ac_dm/17/8/EJC12594
2010-08-01
2019-10-14

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error