- Home
- A-Z Publications
- The Dairy Mail
- Previous Issues
- Volume 17, Issue 9, 2010
The Dairy Mail - Volume 17, Issue 9, September 2010
Volume 17, Issue 9, September 2010
-
Soos ons dit sien : 'n Produsent is 'n boer
Source: The Dairy Mail 17 (2010)More LessWat sommige verwerkers doen om die gemengde seine van vraag en aanbod te hanteer is opportunisties om die minste te sê.
Dit kan deels toegeskryf word aan streeksverskille in vraag en aanbod. Die bedryf het in die verlede gewoond geraak dat wanneer daar genoegsame aanbod is, produsentepryse begin daal. Verskeie verwerkers het egter die afgelope maande individuele produsente kennis gegee. Hoewel die optrede in sommige gevalle verduidelik kan word, lyk dit andersins na vergelding en maak die praktyk onaanvaarbaar.
-
Editor's note
Author Karin EspagSource: The Dairy Mail 17 (2010)More LessAs ons ons ophou met 'jersey'-plukkery, soos wyle rugbygees en motiveerder Pierre Spies sr gesê het, is ons oog nie meer op die bal nie en kort voor lank hou ons ons op met "ja broer, kla jy maar eerste."
-
Kortliks / Briefly
Source: The Dairy Mail 17, pp 7 –13 (2010)More LessDairyBelle verlaag produsenteprys
Petrol price to increase again
Zimbabwe verbied hoenders uit SA
Agri Wes-Kaap kies voorsitter
OVK toon wins in moeilike tye
Outbreak escalates
Namibië toets nuwe grondmodel
UK school milk scheme saved
Finse suiwel weer in Rusland
Sustainability an opportunity
IDFA disheartened by Codex project
Making mozzarella with steam
Hulpooreenkoms onderteken
Kenya signs agricultural deal
-
Suiwelsomme September 2010
Source: The Dairy Mail 17, pp 14 –15 (2010)More LessMelkproduksie gedurende 2009 is 3,3% minder as gedurende 2008. Gedurende Januarie tot Junie 2010 is 3,5% meer melk as gedurende die eerste ses maande van 2009 geproduseer. Suiwelinvoere gedurende 2009 beloop 32 300 ton, 3% minder as gedurende 2008. Suiweluitvoere gedurende 2009 is 4,6% minder as gedurende 2008. Suiwelinvoere gedurende Januarie tot April 2010 is 60% meer as gedurende dieselfde periode in 2009, terwyl suiweluitvoer met 7,3% gedaal het. Produsentepryse in April 2010 is 9,4% hoër as gedurende April 2009.
-
Johne's disease can be contained
Author Liza BurgerSource: The Dairy Mail 17, pp 16 –21 (2010)More LessJohne's disease, also known as paratuberculosis, is a wasting disease mainly found in ruminants, which can have severe repercussions for infected dairy herds.
-
Op die spoor van die groot vyf
Author Gerrit BezuidenhoutSource: The Dairy Mail 17, pp 23 –25 (2010)More LessElke boer weet dat aanvullings noodsaaklik is om sy diere in topkondisie te hou. Daar is egter spoorelemente wat meer voordeel inhou as ander, maar waar kry 'n mens dit in die hande? Dr Willie Smith, 'n kenner op die gebied van veevoere in Suid-Afrika, gee meer inligting oor die suksesvolle gebruik van spoorelemente in suiwelkuddes.
-
Boere positief in moeilike tye
Author Liza BurgerSource: The Dairy Mail 17, pp 26 –31 (2010)More LessDis droog in die Oos-Kaap. Die meeste boere meen dis die ergste wat hulle nog ooit in hul leeftyd ervaar het en groot afwagting heers om te sien wat die lente gaan bring.
-
Invordering van lidvorms
Author Philip SwartSource: The Dairy Mail 17, pp 32 –33 (2010)More LessDie direksie van die MPO het besluit om vir die eerste keer sedert 1992 'n opwaartse aanpassing in ledegeld te doen. Dit opsigself is 'n pluimpie in die hoed van die MPO. Ek wil my verstout om te sê dat daar waarskynlik geen ander ledeorganisasie is wat die MPO hierin kan nadoen nie. Sien hiermee saam die feit dat sowat 84% van die huidige aantal melkprodusente lede van die MPO is. 'n Logiese afleiding hieruit is dus dat die MPO as organisasie sy vinger op die pols het en grotendeels aan die behoeftes van sy lede voldoen. Geen organisasie is perfek nie en geen organisasie kan alles vir almal wees nie, maar daar word voortdurend gekyk na wat die MPO as 'n verdere voordeel vir sy lede kan bied.
-
MPO Noord-Kaap optimisties
Author Albie MullerSource: The Dairy Mail 17 (2010)More LessSedert my aanstelling as voorsitter van die MPO Noord-Kaap 'n paar maande gelede, het ek meer blootstelling aan my bedryfsorganisasie gekry en is daar nou 'n rustigheid en dankbare besef oor wat die MPO vir ons as produsente doen. Die vraag oor wat die MPO vir my doen, is in die afgelope ruk deur en deur aan my beantwoord.
-
MPO nuus
Source: The Dairy Mail 17, pp 37 –43 (2010)More LessInvoere onder die loep
Freddie van Zyl tree uit
Kleinhandel fyn dopgehou
MPO attends Agri SA meeting
Nuwe ondervoorsitter MPO Noord
MPO discusses imports with USA
Nuwe MPO-tak in Gauteng gestig
MPO KZN road show successful
International honour for MPO CEO
Wêreldsuiwelberaad-planne op dreef
MPO Oos-Kaap hou kongres
Nuwe lede vir MPO Oos-Kaap
Oorkonde vir boere
Free-range regulations considered
The Dairy Mail neem afskeid
-
Milk Producers' Organisation contact details : MPO news
Source: The Dairy Mail 17 (2010)More LessMilk Producers' Organisation contact details
-
Wêreldekonomie groei vinnig
Author Koos CoetzeeSource: The Dairy Mail 17, pp 47 –49 (2010)More LessDie internasionale en Suid-Afrikaanse ekonomie is terug in 'n groeifase. Hierdie groei is egter onderhewig aan groot onsekerhede. Dit lyk egter asof die verbruiker terug is in die winkels.
-
MPO tegnologie-oordrag
Source: The Dairy Mail 17, pp 50 –51 (2010)More LessDie Melkprodusente-organisasie (MPO) se Instituut vir Suiweltegnologie (IST) tesame met sy vennote, voorsien landwyd die nuutste inligting en tegnologie aangaande melkbeesboerdery aan kommersiële melkprodusente. By die suiwelinligtingsdae word tersaaklike en nuwe inligting aangaande melkgehalte, dieregesondheid, reproduksie, voeding, weiding en melkwinning voorsien. Werkers van kommersiële melkprodusente word opgelei in melkhigiëne, melkwinning, hittewaarneming en dieregesondheid.
-
Goeie jaar vir MPO Vrystaat : fokus op die MPO Vrystaat
Author Koos PienaarSource: The Dairy Mail 17, pp 53 –55 (2010)More LessVanjaar het voorwaar afgeskop met groot verwagtinge. Die buitelandse belangstelling in ons land noop ons om te besin oor die invloed wat dit op ons land mag hê, maar ook die vooruitsigte wat dit vir die landbouer inhou.
-
Slim strategieë vir 'n droë voorseisoen : fokus op voervloeibeplanning
Author Gerrit BezuidenhoutSource: The Dairy Mail 17, pp 56 –61 (2010)More LessWanneer die droogte knyp, raak 'n mens maklik paniekerig. Dit is nie 'n goeie tyd op die plaas nie en moedeloosheid stap sommer so saam met die bankbestuurder by die voordeur in. Gelukkig kan 'n mens voortydig begin beplan om seker te maak dat die situasie reg bestuur word.
-
Greening the dairy herds feed planning
Author Fidelis ZvomuyaSource: The Dairy Mail 17, pp 63 –65 (2010)More LessMaureen, age five, and the 144 other dairy cows at the Riswick dairy farm, a model experimental farm in the small town of Kleve, located 460 km southwest of Berlin and a few kilometres from the border with the Netherlands, are at the heart of an experiment to determine whether a change in diet will help them belch less methane.
-
Rearing calves the right way calf-rearing
Author Liza BurgerSource: The Dairy Mail 17, pp 67 –71 (2010)More LessExcellent calf-rearing is one of the cornerstones of profitable dairying. Without a steady source of healthy calves, no dairy farm can sustainably continue to exist. Replacement heifers ready to enter the milking herd will only be as good as the months they spent preparing for their lives as dairy cows.
-
Vaccination for healthy kids : kid-rearing
Source: The Dairy Mail 17, pp 72 –73 (2010)More LessThe first step in ensuring healthy kids is the adequate intake of good-quality colostrum. After this first 'dose' of antibodies, however, an inoculation programme should be followed to address parasites and other diseases common in milk goats.
-
Udder health test (part 2) : technology
Author Inge-Marie PetzerSource: The Dairy Mail 17, pp 75 –77 (2010)More LessIn the first part of our two-part series in udder health, we focused on the importance of early detection of mastitis in cows and how to perform the CMCT procedure. In the second part, we take a look at CMCT readings, monitoring udder health and measuring success with CMCT during lactation.