1887

n The Dairy Mail - Invordering van lidvorms - : MPO aktueel

Volume 17, Issue 9
  • ISSN : 1561-4301

Abstract

Die direksie van die MPO het besluit om vir die eerste keer sedert 1992 'n opwaartse aanpassing in ledegeld te doen. Dit opsigself is 'n pluimpie in die hoed van die MPO. Ek wil my verstout om te sê dat daar waarskynlik geen ander ledeorganisasie is wat die MPO hierin kan nadoen nie. Sien hiermee saam die feit dat sowat 84% van die huidige aantal melkprodusente lede van die MPO is. 'n Logiese afleiding hieruit is dus dat die MPO as organisasie sy vinger op die pols het en grotendeels aan die behoeftes van sy lede voldoen. Geen organisasie is perfek nie en geen organisasie kan alles vir almal wees nie, maar daar word voortdurend gekyk na wat die MPO as 'n verdere voordeel vir sy lede kan bied.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ac_dm/17/9/EJC12628
2010-09-01
2020-09-28

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error