Suiwelsomme September 2010 ,The Dairy Mail, 17, 14-15 (2010), publicationName = "Agri Connect (Pty) Ltd", issn = "1561-4301", abstract= " Melkproduksie gedurende 2009 is 3,3% minder as gedurende 2008. Gedurende Januarie tot Junie 2010 is 3,5% meer melk as gedurende die eerste ses maande van 2009 geproduseer. Suiwelinvoere gedurende 2009 beloop 32 300 ton, 3% minder as gedurende 2008. Suiweluitvoere gedurende 2009 is 4,6% minder as gedurende 2008. Suiwelinvoere gedurende Januarie tot April 2010 is 60% meer as gedurende dieselfde periode in 2009, terwyl suiweluitvoer met 7,3% gedaal het. Produsentepryse in April 2010 is 9,4% hoër as gedurende April 2009." language="Afrikaans", type="Journal Article"