1887

n The Dairy Mail - Soos ons dit sien : 'n Produsent is 'n boer

Volume 17, Issue 9
  • ISSN : 1561-4301

Abstract

Wat sommige verwerkers doen om die gemengde seine van vraag en aanbod te hanteer is opportunisties om die minste te sê.


Dit kan deels toegeskryf word aan streeksverskille in vraag en aanbod. Die bedryf het in die verlede gewoond geraak dat wanneer daar genoegsame aanbod is, produsentepryse begin daal. Verskeie verwerkers het egter die afgelope maande individuele produsente kennis gegee. Hoewel die optrede in sommige gevalle verduidelik kan word, lyk dit andersins na vergelding en maak die praktyk onaanvaarbaar.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ac_dm/17/9/EJC12635
2010-09-01
2019-10-19

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error