
Full text loading...
Voordat die mens met vee begin boer het, het sommige vinniger ryk geword as ander. So het Oom Laban duisende stuks vee gehad, so veel dat hy 'n oppasser gehuur het. Hierdie oppasser se werk was om na die vee te kyk. Hulle moes oppas, maar ook kyk dat die diere gesond bly en goed aanteel.
Article metrics loading...