1887

n The Dairy Mail - Langs die drukgang : ontwurming van droë koeie - : tegnologie

Volume 18, Issue 6
  • ISSN : 1561-4301

Abstract

Een van die prosedures wat met die afdroog van koeie of tydens die droë periode uitgevoer kan word, is die ontwurming van melkkoeie. Een rede is dat middels wat nie tydens laktasie toegelaat word nie suksesvol gebruik kan word, maar die ander en dalk meer belangrike rede is dat ons 'n optimaal gesonde immuunstelsel daarstel wat optimaal kan reageer teenoor entstowwe wat ook gewoonlik in hierdie periode toegedien word.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ac_dm/18/6/EJC12938
2011-06-01
2019-09-19

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error