1887

n The Dairy Mail - Peripartale voedingsbestuur - : langs die drukgang

Volume 18, Issue 7
  • ISSN : 1561-4301

Abstract

Die peripartale periode, die periode direk voor- en na kalwing, is 'n baie kritieke periode in die melkkoei se produksiesiklus. Probleme soos moeilike geboortes, vassit nageboortes, uieredeem, mastitis, metritis, verplaasde abomasum, ketose of vettige lewersindroom is welbekend. Hierdie toestande is eerder metabolies verwant as wat dit infeksieuse oorsake het en hou direk verband met voeding en bestuur.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ac_dm/18/7/EJC12972
2011-01-01
2019-10-14

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error