1887

n The Dairy Mail - Fleckvieh skitter - : handel

Volume 18, Issue 8
  • ISSN : 1561-4301

Abstract

'n Suid-Afrikaanse student voltooi tans haar praktiese ervaring in Duitsland danksy goeie verhoudinge tussen die plaaslike Fleckviehkoning, Thys Swart en Bavarian Fleckvieh Genetics (BFG) in Duitsland. Die 21-jarige Carli Nel van Thabazimbi het verlede jaar haar B Agric-graad in diereproduksie by Elsenburg-landboukollege naby Stellenbosch verwerf. Na 'n ontmoeting met Thys Swart, verteenwoordiger van BFG in Suid-Afrika, het hy haar aangeraai om haar prakties in Duitsland te voltooi. Carli is tans besig met 'n praktiese werksperiode van agt maande by BFG se KI-stasie digby München.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ac_dm/18/8/EJC13004
2011-08-01
2020-12-04

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error