1887

n The Dairy Mail - IST-voorligting - : tegnologie

Volume 19, Issue 10
  • ISSN : 1561-4301

Abstract

Ensoötiese beesleukose (EBL) word veroorsaak deur die beesleukemievirus. Die inkubasieperiode (vanaf besmetting tot simptome ontwikkel) kan tot drie jaar duur. Besmette en siek koeie se immuniteit word onderdruk, wat tot sekondêre besmettings kan lei. Siek asook besmette koeie onderpresteer deurdat melkproduksie en reproduksie aangetas word. Siek koeie ontwikkel gewasse (limfosarkoom), leukemie (abnormale witbloedselle), vermaer, het aptytgebrek, ontwikkel verlamming en vrek. Daar is geen behandeling of entstof beskikbaar nie. Lees die artikel oor EBL in , Augustus 2012, bl. 32-39. Rig navrae aan dr Jan du Preez van die MPO se Instituut vir Suiweltegnologie (IST) by 083 656 3638 of jan.dupreez@mpo.co.za.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ac_dm/19/10/EJC129781
2012-10-01
2019-11-20

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error