1887

n The Dairy Mail - Melk SA-opleiding - : tegnologie

Volume 19, Issue 10
  • ISSN : 1561-4301

Abstract

Statutêre fondse van Melk SA word gebruik om werkers van kommersiële melkprodusente, asook opkomende boere, op te lei in melkhigiëne, melkwinning en diereversorging, hittewaarneming en kunsmatige inseminasie. Die opleidingspan was onlangs in KwaZulu-Natal by Creighton en Nottingham Road, waar Justice Mathebula en dr Johann van Rensburg opleiding gegee het oor verskeie onderwerpe, insluitende parasietbeeheer. MPO-lede wat opleiding vir hul werkers verlang, betaal slegs 'n minimale registrasiefooi en verskaf waar nodig akkommodasie vir die fasiliteerder. Kontak Jas Wasserman vir werkersopleiding by 082 490 2465 of stuur 'n e-pos aan jas@mpo.co.za vir meer inligting.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ac_dm/19/10/EJC129782
2012-10-01
2019-10-19

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error