1887

n The Dairy Mail - A better year ahead / 'n Beter jaar wink / soos ons dit sien - : as we see it / soos ons dit sien

Volume 19, Issue 12
  • ISSN : 1561-4301

Abstract

The recent successful World Dairy Summit in Cape Town has proved that the South African dairy industry has the capability to launch big projects together as a unit. This surely indicates the way forward regarding further new projects that need to be developed, such as a national dairy strategy and an export strategy for the industry. The Summit was well received by all international visitors and South Africa can truly be proud of the effort that was put in to host the event.

Die onlangse suksesvolle Wêreld Suiwelspitsberaad in Kaapstad het bewys dat die Suid-Afrikaanse suiwelbedryf die kapasiteit het om groot projekte gesamentlik as 'n eenheid aan te pak. Dit dui beslis die weg vorentoe aan betreffende verdere nuwe projekte wat ontwikkel moet word, soos 'n nasionale suiwelstrategie en 'n uitvoerstrategie vir die bedryf. Die Beraad is goed ontvang deur alle internasionale besoekers en Suid-Afrika kan met reg trots wees op die moeite wat daar ingesit is om die gebeurtenis aan te bied.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ac_dm/19/12/EJC132745
2012-12-01
2021-01-17

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error